Cheetahs bly in Superreeks

Die Cheetahs sal sy Superstatus behou. Dié versekering is Maandag gegee deur Harold Verster, die uitvoerende hoof van die Cheetahs Maatskappy.